Description
Kan gebruik word om verse oop te maak. Besonderse agterkwart, lang boud, kapasiteit, goeie toplyn. Testis & skede perfek. Hakke is goed.
| Seller Name / Verkoper: | Thinus Maritz Boerdery |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | TMB 190311 |