229 Bronkhorst St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181








  Die beste bod

Leiers In Bemarking Van:

  • Lewendehawe
  • Wild
  • Losgoed
  • Eiendom

OPKOMENDE VEILINGS

HOEKOM VLEISSENTRAAL?


  • Vleissentraal het ten doel om die maksimum waarde van lewendehawe, wild en eiendom vir beide die koper en verkoper te onderhandel, met redelike terme, voorwaardes en die doeltreffende gebruik van tegnologie vir vinnige en akkurate diens.

  • Vleissentraal as nasionale bemarker lewer professionele en flinke diens met meer as 1700 veilings landswyd per jaar.

  • Bekwame en kundige bemarkers verseker dat beste pryse behaal word.

  • Betaling geskied op ooreengekome voorwaardes.

  • Bied terme aan goedgekeurde kopers.

Nuus

Potchefstroom Wildveiling

28 Maart 2026, Lekwena Wildlife Estate

Lees Meer >>

Maart 2026

Maart 2026

Lees Meer >>

Vleissentraal joined hands with vaccination cattle against Foot-and-Mouth Disease

On 11 March 2026, in the Vaal Reefs area, 798 cattle were successfully vacc[...]

Lees Meer >>