Description
5 Pragtige 2021 ooitjies. (21.13) & (21.14) is 'n tweeling. (21.15) is een van 'n tweeling. Al die ooitjies kom uit 'n baie vrugbare lyn met tweeling en ILP van so min as 190 dae. Uitstekende beginner pakkie op nuwe vrugbare genetika.
| Seller Name / Verkoper: | Kalfieskraal Boerdery |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 5 |
| # Female / Vroulik: | 5 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | Tags (21.07)(21.13)(21.14)(21.15)(21.17) |
| D.O.B: | 2021 |