Description
Dragtige verse. KI bul: CEF 2013317. Uitstaande kwaliteit, eenvormige, top diere. Dragtighede gedoen op 11/01/2022
| Seller Name / Verkoper: | Tian Kruger |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 5 |
| # Female / Vroulik: | 5 |
| Dragtigheid / Pregnancy | Kyk in katalogus |