Description
Goed ontwikkelde bul met mooi kapasiteit, diepte en balans. Bul het goeie lengte en breedte en sterk bene. Vir gebruik op koeie.
| Seller Name / Verkoper: | THERON BOERDERY TRUST |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | GRE 210063 |
| D.O.B: | 2021-09-06 |