Description
Bul met mooi skof, goeie kruis, diepte, kapasiteit en breedte oor die sitbene en dye. In kudde gebruik. Vir gebruik op verse en koeie.
| Seller Name / Verkoper: | Thinus Maritz Boerdery |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | TMB 200126 |
| D.O.B: | 2020-04-01 |
| DNA: | Sire |