Description
'n Skouvers uit R10 Royal Salute 22/06. Veilig 6 maande dragtig van R10 D 19/14 ons nuwe jong stoetbul uit V8442. Sy is 'n moet in enige teelprogram
Seller Name / Verkoper: | R10 BRAHMANS |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | R1021298 |
Dragtigheid / Pregnancy | 6 Maande dragtig |
Dragtig van / In Calf | R10D1914 |