Description
Haar Vaar R101430 een van die beste bulle wat R10 nog ooit geteel het. Bekend vir sy uitstekende vroulike diere. Haar moer geteel uit Corona JDH369/7 op 'n direkte V8 700 dogter. 'n Aanwins vir enige kudde
Seller Name / Verkoper: | R10 BRAHMANS |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | R1022343 |
D.O.B: | 05/05/2022 |