229 Bronkhorst St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181

LOT 17

Description

Die vers is lyngeteel BOS 03216, en terug geteel na BOS 10102 aan vaar kant. Moer geteel uit WIL 10 264 en BOS 10 159. Baie vroulik en korrekte vers. 5 Maande dragtig van H2O 2013, Nasionale Kampioen 2022 FASE C&D Groei Toets. Kom uit 'n baie vrugbare familie, “Granddam” BOS 14153 TKP van 398 dae oor 6 kalwers.

Lot Details

Seller Name / Verkoper: WHITEWATER BRAHMANE
Number in Lot / Aantal in Lot: 1
# Female / Vroulik: 1
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): H2O2116
D.O.B: 09/07/2021

Videos

Mike Killassy

Freelance Auctioneer
+27 82 378 8112
mnck@mweb.co.za
(South Africa)

Carel Chalmers

Marketer
+27 82 896 9586
pcjtrading@limpopo.za.net
(Bela-Bela (Warmbad) / Modimolle (Nylstroom))