Description
Pragtige vers, goed gebalanseerd met bo gemiddelde syfers. Hierdie vers het alle eienskappe wat nodig is om goeie diere te teel. Sy is 6 Maande dragtig van HOT17729, 'n Moremi seun, met uitstekende vleis eienskappe en goeie temperament.
Seller Name / Verkoper: | JP BEKKER BOERDERY |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | BKR21224 |
D.O.B: | 13/07/2021 |
Dragtigheid / Pregnancy | 6 Maande dragtig |
Dragtig van / In Calf | HOT17729 |