Description
Baie goeie vroulike eienskappe, pragtige spene, lengte en diepte. Kom uit 'n baie sterk bloedlyn (uit bekende WIL 09 194). 2 Maande dragtig van R10 191 96.
Seller Name / Verkoper: | MBS BRAHMANE |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | MBS2120 |
D.O.B: | 31/07/2021 |
DNA: | Sire |
Dragtigheid / Pregnancy | 2 maande dragtig |
Dragtig van / In Calf | R1019196 |