Description
Vers met baie kapasiteit en goeie wig . 'n R10 16 46 ( Mr Stone) dogter . Kyk na die bloedlyne, Hercules , Royal Salute , Corona. Moet haar nie mis nie . 3 Weke dragtig van R10 18 129
Seller Name / Verkoper: | WILBAR |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | BAR2191 |
D.O.B: | 14/11/2021 |
Dragtigheid / Pregnancy | 3 WEKE |
Dragtig van / In Calf | R1018129 |