Description
Tag (19.209) - Monster bloedlyn: Pa is 'n ram uit Hoffman Bosvelders, ma is 'n Mamut dogter.... / .... Tag (20.114) - Monster bloedlyn: Pas is 'n Bielie seun en ma is Mamut dogter.
| Seller Name / Verkoper: | Bestrina Trust |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 3 |
| # Female / Vroulik: | 3 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | Tags (19.209)(20.48)(20.114) |
Ooie word verkoop met 2 semen strooitjies van Raymond (foto aangeheg)