Description
G/D 2019. Baie mooi rooi-bruin gladde haar ram met 'n sterk kop en liggaamsbou, uiterse goeie loop vermoe, 'n besonderse veld aangepaste ram wat streng in die veld uitgegroei is. Pa: Jannie (Jannie is 'n top gladde haar Bosvelder ram uit Rudette Nel bloedlyn). Ma: 'n Rudette Nel ooi
| Seller Name / Verkoper: | Dawid Snyman |
| Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
| # Male / Manlik: | 1 |
| ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | Yellow 8 |
| D.O.B: | 2019 |
| Sire / Vaar: | Jannie |