Beskrywing
Beproefde kuddevaar. Vir korrektiewe bouvorm regstelling. Breedte, diepte, kapasiteit - goeie karkaswaarde. 250 semen strooitjies ingesluit. Gebruik in kudde (162).
Seller Name / Verkoper: | Thinus Maritz Boerdery |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Male / Manlik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | TMB 160299 |