Description
Besonderse medium raam vers, pragtige spene en baie vroulik. Loop tans by R10 D 19 11. Dragtigheid sal bevestig word op die dag van die veiling.
Seller Name / Verkoper: | MBS BRAHMANE |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | MBS2135 |
D.O.B: | 09/11/2021 |