Description
Pragtige vroulike vers met uitstekende onderlyn en spene met goeie diepte. Vers wat baie vleis dra. Uit die DUA kamp.
Seller Name / Verkoper: | BARWISE BRAHMANE |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | JBC225 |
D.O.B: | 28/04/2022 |