229 Bronkhorst St, Nieuw Muckleneuk, Pretoria, 0181

LOT 28

Description

Een van die beste Hi5 verse. Die vers is baie diep met goeie breedte. 'n Vers met baie kapasiteit. Aan die pa se kant is geteel uit een van die beste koeie van oom Louis Trichardt. Die bekende SIR HERCULES 1380 wat uit R10 ROYAL SALUTE geteel is is haar oupa. Aan die ma se kant kom sy uit WOODSON DE MANSO bloedlyne. Die vers praat vir haarself.

Lot Details

Seller Name / Verkoper: HI5 BRAHMANE
Number in Lot / Aantal in Lot: 1
# Female / Vroulik: 1
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): HI5225
D.O.B: 13/07/2022

Videos

Mike Killassy

Freelance Auctioneer
+27 82 378 8112
mnck@mweb.co.za
(South Africa)

Carel Chalmers

Marketer
+27 82 896 9586
pcjtrading@limpopo.za.net
(Bela-Bela (Warmbad) / Modimolle (Nylstroom))