Description
‘n Besonderse vers wat struktueel baie sterk is. Sy het goeie lengte diepte en breedte. Haar oupa is die bekende SIR HERCULES 1380 wat weer uit R10 ROYAL SALUTE geteel is. Aan die ma se kant kom sy uit R10 SIR ECHO. Sy praat vir haarself.
Seller Name / Verkoper: | HI5 BRAHMANE |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Female / Vroulik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | HI5224 |
D.O.B: | 12/07/2022 |