Description
G/D mid 2019. Baie mooi rooi-bruin gladde haar ram met goeie loop vermoe. 'n Besonderse veld aangepaste ram wat streng in die veld uitgegroei is. Pa: Jannie (Jannie is 'n top gladde haar Bosvelder ram uit Rudette Nel bloedlyn), Ma: 'n Rudette Nel ooi
Seller Name / Verkoper: | Dawid Snyman |
Number in Lot / Aantal in Lot: | 1 |
# Male / Manlik: | 1 |
ID: (Reg No/ ID No / Tag No ): | Yellow 6 |